Ek hoop nie dit kruis die grense van profesionele gedrag nie, MAAR ek moet eerlik wees, dit is seker die beste (en vinigste) diens wat ek in jare van n besigheid ontvang het !!
Niemand verstaan kliente diens meer nie, dank ons Vader daar is wertlik nog besighede wat bo die standard funksioneer.
